August 3rd 2009
Die ou vrou sit en pyp rook op die stoep Terwyl die son sak Sy sien my raak En begin te roep. Sy sê, “Kind Kom bietjie nader.” Sy sê, “Kind Jy lyk net soos jou vader.” Met krag Wat ek nooit sou verwag nie Gooi sy haar arms om my lyf Sy druk my [...]
Read On
No Comments