Conscience Fiction
Poetry by Ilva Pieterse

Glimlag

May 16th 2010

Jou lag Weef ‘n lied Deur jou liggam. Jou glimlag Skryf ‘n gedig Op jou gesig. Jou trane Teken ‘n toekoms Op jou wange. Jou hart Klop ‘n ritme Van verlange.

Read On No Comments